In the News

8
Mar

03/02/2016: RADIO-ONDERHOUDE OP RSG GELDSAKE | RADIO INTERVIEWS ON “RSG GELDSAKE” (Money Matters)

03/02/2016

RADIO-ONDERHOUDE OP RSG GELDSAKE | RADIO INTERVIEWS ON “RSG GELDSAKE” (Money Matters)

Size: 7 MB
Duration: 00h 10m 11s

3 FEB 2017 – Nuutste onderhoud op RSG Geldsake gesels met Mnr. JB Theron van Theron en Vennote

Mnr. Theron van Theron en Vennote gesels met RSG Geldsake aangaande die nuutste verwikkeling in die Highveld Syndication klas-aksie hofsaak, na afloop van die sessie in die Gauteng hoëgeregshof op 3 Februarie 2017. Hierdie sessie en onderhoud volg op ‘n poging wat in 2016 aangewend is deur Mnr. Nic Georgiou / Orthotouch om die voorgenome Klas-aksie van die Highveld Sindikasie Aksie Groep (“HSAG”) te ontspoor. Die klas-aksie se prokureurs het egter hiervan te hore gekom en het dadelik die poging se wettigheid betwis. Luister gerus saam vir meer inligting.

Vir meer inligting aangaande die 2016 verwikkelinge,  luister gerus die RSG Geldsake onderhoud van 7 Desember 2017 hier.

3 FEb 2017 – Latest interview on RSG “Geldsake” (Money Matters) interviews Mr. JB Theron of Theron and Partners

RSG “Geldsake” (Money Matters) interviews Mr. Theron of Theron and Partners regarding the latest events in the Highveld Syndication class action court case, following a court session in the Gauteng High Court held on 3 February 2017. The court session and interview addressed the attempted hijacking of the intended Class Action by the Highveld Syndication Action Group (“HSAG”) by Mr Nic Georgiou / Orthotouch in 2016. Please refer to the recording of the interview above, for more information.

For more information regarding the events of 2016, please refer to this recorded interview on RSG “Geldsake” (Money Matters) of 7 December 2016.